KERKRAADSVERGADERING - Donderdag 28 Oktober 2021
Die volgende datums verskyn op die jaarkalender vir Kerkraadsvergaderings: 24 Augustus, 21 September en 23 November 2021. Die Dagbestuur het besluit om as gevolg van die covid-pandemie, die drie vergaderings te kombineer sodat daar slegs een vergadering sal plaasvind op Donderdag 28 Oktober 2021. Die tyd en plek sal later bekend gemaak word.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking