Erediens - 26 September 2021

  

Ons nooi jou uit na Sondag se inrydiens om 09:30 by die dam agter die kerkgebou!
Ons tema vir Sondag is: Hoe gesond is jy?
Na die diens gaan ons weer lekker koffie drink onder afdak langs die dam.
Daar is geen VONK byeenkoms vir die juniors nie!


DEUROFFER: Sinodale Jeugwerk

Die Jeug en Familiebediening van die Wes-Kaapland fokus op die ondersteuning, toerusting en navorsing van Jeugwerk wat deur gemeentes gedoen word, onder andere:

  • Kategese ondersteuning
  • Familiebediening hulpmiddels
  • #imagine feesnaweek (#imagine local in 2021)
  • Navorsing oor Jong Volwasse bediening
  • Kinderbediening ondersteuning.


Me. Maryke Fourie | 021 808 9050 | jeug@sun.ac.za | Webwerf: www.dinkjeug.co.za | YouTube – Kerk van die Toekoms

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023