Biddag vir Beskermingsdienste


 Eerskomende Sondag is Biddag vir Beskermingsdienste. Dit sluit in die polisie, brandweer, lede van die weermag, lugmag, vloot, mediese korps, asook buurtwagte, gemeenskapspolisiëringsforums, nooddienste, gevangenisbewaarders en selfs openbare en privaat beskermingsdienste.
Hou asseblief hierdie manne en vroue in julle gebede gedurende hierdie uitdagende tye. Ons dra hierdie weergawe van Neem my in beskerming (gebaseer op Psalm 16) opgevoer deur die Drakensberg Seunskoor aan ons beskermingsdienste op.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023