KERKKANTOOR TYE - Vakansie 2021 - 2022

Die Kerkkantoor sal gesluit wees van die 23ste tot die 31ste Desember. Merinda sal aan diens wees van 23 tot 31 Desember alhoewel die kerkkantoor nie oop is nie. Kontak haar gerus in hierdie tyd.
Lorraine sal die kantoor beman vanaf 3 – 14 Januarie 2022 in die normale kantoorure. (Dinsdag – Vrydag van 8:30 tot 13:30 asook Woensdae 15:00 tot 16:30) In daardie tyd sal Merinda met verlof wees en eers weer beskikbaar wees op die 18de Januarie 2022.
Ds. Jan is met verlof van 1 tot 16 Januarie 2022.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023