SOEK JY 'N BEDIENING OM BY BETROKKE TE RAAK?

Ons nooi jou uit om as vrywilliger aan te meld en ons Sondae te help met die opneem van die offers.
Al vereistes vir hierdie bediening is: 1. Dat jy gewilig is, 2. Dat jy opdaag en 3. Dat jy jou glimlag saambring. ☺
Ons sal 'n rooster opstel sodat jy presies weet op watter Sondag jy die offers moet opneem.
Whatsapp Merinda indien jy kan help.

(Dankie vir almal wat, na aanleiding van die whatsapp, reeds aangemeld het. Ons waardeer julle bereidwilligheid!)

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023