2022-03-06 - 2022-03-12

  1. Die toestand in die Oekraïne. Veral gelowiges het ons voorbidding baie nodig en maak staat op ons voorbidding.
  2. Die kerkraadsvergadering van Maart, waar 'n besluit geneem moet word oor die toekoms van ons eredienste. Rus U hulle toe met U wysheid.
  3. Dat ons ons oë sal open om U doel met ons raak te sien.
  4. Mense in hospitale en onder behandeling, asook hulle wat berading ontvang. Wees U asseblief die groot Geneser. (Versoeke - Week van Gebed)



DANKIE VIR:

  • Die gawe van gebed en gebedsgeleenthede (dag van gebed vir manne en vroue).
  • Dat ons ons lewe aan U kan oorgee en U sal sorg. Rom: 6:13  “...Nee, stel julle in diens van God as mense wat dood was maar lewend gemaak is, en stel elke deel van julle liggaam in diens van God as werktuig om te doen wat God wil.”

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023