Erediens - 27 Maart 2022

 Ons nooi jou uit na ons Inry-erediens Sondag om 09:30 by die dam agter die kerk.
Ds Ferdi Gouws is die prediker en sy tema is: Waarom nog bid?
Daar sal ook heerlike koffie in die buitelug onder die skadunet voor die dam bedien word na die erediens.


DEUROFFER: PUBLIEKE GETUIENIS (SINODAAL)

Die Getuienisaksie van die Sinode is besig op verskeie plekke in Afrika asook die res van die wêreld met getuienisaksies. Hierdie deuroffer word vir hierdie aksies aangewend.
Getuienisaksie | 021 957 7184 | missio@kaapkerk.co.za | Webwerf: http://getuienis.christians.co.za

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023