2022-04-24 - 2022-04-30 - ONS BID SAAM VIR...


  1. Die bediening aan die Jode (Deuroffer). Vader hierdie volksgroep het ook behoefte om die Evanglie te hoor. Maak asseblief ons harte en kerke se deure vir hulle oop.
  2. Tinus en die koor wat vanoggend die Paasgebeure met hulle sang in die Kerk uitbeeld. Bid dat dit vir elkeen tot seën sal wees.
  3. Vir U vrede en liefde om wêreld leiers se harte te beïnvloed en oorlog en ellende in die wêreld te voorkom.
  4. Die mense van KZN wat lewensverlies en skade moet verwerk. Wees u asseblief daar vir hulle.



DANKIE VIR:

  • Die leë graf! Christus het opgestaan, Hy het waarlik opgestaan!
  • Lidmate wat hulle talente gebruik om met blomme en sang 'n atmosfeer te skep wat ons nader aan U bring.
  • 'n Kerk en Gemeente waar ons die gemeenskap van gelowiges op ‘n besondere wyse ervaar.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023