Bybelstudie

Daar sal op 14 April geen Bybelstudie vir die mans wees nie a.g.v. die Groot Lydensweek Meditasiedienste om 18:00 in die kerk. Die Mansbybelstudie hervat weer op 21 April om 8:00 in die Kobus Hattinghsaal. Al die manne is baie welkom.

Outeniquastrand Dames Bybelstudie het geen Bybelstudie hierdie week a.g.v. die Groot Lydensweek Meditasiedienste in die kerk om 18:00. Die bybelstudie sal weer hervat op 21 April 2022.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023