DANKBETUIGING - Frikkie Potgieter

Frikkie Potgieter het vanaf 1 Maart 2022 die leisels neergelê as sekretaris van die kerkraad en dagbestuur. Hy was ook vroeër die gemeentebestuurder en het oor jare heen 'n leidende rol in ons gemeente gespeel. Ons wil graag langs hierdie weg vir Frikkie bedank en hom die Here se seën toebid.
Merinda, ons gemeente se skriba, neem nou die skribaat van die kerkraad waar.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023