2022-05-22 - 2022-05-28 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Paarlskool vir gestremdes (Deuroffer). Vader hierdie kinders het ons ondersteuning nodig. Finansieël en deur voorbidding.
  2. Vakbonde in ons land: Dit is weer die tyd waar vakbonde met loon-eise begin. Ons bid vir redelikheid en dat die land se ekonomiese omstandighede in ag geneem sal word.
  3. Sosiale euwels: Drankmisbruik, dwelms, rassisme en vreemdelinge haat is besig om ons van U en van mekaar te vervreem. Ons bid vir die kerk en gelowiges om sterk standpunt in te neem om die euwels te bekamp.


DANKIE VIR:

  • Gelowige leiers in die politiek, die gemeenskap en die kerk. Ons het hulle leiding baie nodig.
  • Dat ons ook ons self mag liefhê en die beeld van Christus mag uitdra.
  • Familie en vriende se ondersteuning.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023