HET JY 'N PASSIE VIR GETUIENIS?

As jy 'n passie het om die Woord van God uit te dra, kom woon die Diensgroep vir Getuienisaksie se vergadering op Dinsdag 10 Mei om 14:00 in die konsistorie by. Ons gaan luister na die wil van die Here en dan lekker saam oor 'n koppie koffie koppe bymekaar sit.
As jy meer inligting wil hê, kontak gerus vir Charles Robertson.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023