2022-07-17 - 2022-07-23 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Leerders, Studente, Onderwysers en Dosente vir die derde kwartaal wat weer begin. Ons bid dat U hulle sal toerus vir die akademiese uitdagings maar ook sal beskerm teen verkeerde invloede en versoekings.
  2. Die werk wat deur FEBA radio met sy uitsendings gedoen word. Die uitsendings bereik mense wat andersins nie aan die Evangelie van Jesus Christus blootgestel word nie. Seën U asseblief die werk.
  3. Die besoek op 24 Julie aan Friemersheim VGK Gemeente. Ons bid dat U die bande wat gesmee word sal versterk.


DANKIE VIR:

  • Die versekering: “Dat ek in lewe en in sterwe aan Jesus Christus behoort.” (Sondag se prediking)
  • Jes. 30:15 “Julle krag lê in stil wees en vertroue hê.”

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023