MUSSE VIR DIEPKLOOF KLEUTERSKOOL

Ons is só bly vir almal se vlytige vingers!
Ons Vader kom alle lof toe vir dié mooi omgee.
Daar het reeds 58 musse ingekom – daar is 64 kindertjies in die kleuterskool. Die musse sal in die eerste skool week uitgegee word, so daar is nog tyd om bietjie te brei of hekel. Julle kan voortgaan met “babbel en brei” sodat ons 'n voorraad kan opbou vir volgende jaar.
Baie dankie vir die pragtige musse en almal se entoesiasme!

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023