2022-08-14 - 2022-08-20 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Ons gemeente se reis van 40 dae: Ons bid vir seën op hierdie reis maar ook dat ons toegerus sal word as gesante in God se koninkryk.
  2. Die uitreik na die Degnos Boesmansending. Bewaar U asseblief die gemeentelede op hierdie reis en maak hulle ontvanklik vir U stem maar maak ook die Boesmans ontvanklik vir die besoek.
  3. 1 Tim. 2: 1-2 “Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense, vir die wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat ons 'n rustige lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid.


DANKIE:

  • U seën wat ons daagliks onverdiend uit U Vaderhand ontvang.
  • 'n Gemeente waar ons die gemeenskap van gelowiges op so ‘n besondere wyse kan ervaar.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023