2022-08-28 - 2022-09-03 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Seën op die nagmaal. Mag die tekens van versoening ons nader aan U bring.
  2. Ons 40-dae reis. Vir vernuwing van ons harte/denke en nuwe geleenthede.
  3. Vakbonde wat met stakings die land tot stilstand wil bring. Hierdie stakings gaan 'n verwoestende invloed op ons land en die ekonomie hê. Vader tree U asseblief in en bring orde in die chaos.
  4. Degnos-uitreik: Seën U die werk wat onder die Boesmans gedoen word en ons gemeente se aandeel daarin.


DANKIE:

  • Dat U ons in U diens wil gebruik.
  • Vir God se beloftes wat waar is.
  • Dat ons mekaar en vir U op hierdie reis kan ontdek.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023