AUGUSTUS IS VROUEMAAND

Maar statistieke en mediaberigte bevraagteken of ons iets het om te vier. Wes-Kaapse misdaadsyfers wat vandeesweek deur die LUR vir gemeenskapsveiligheid vrygestel is, dui aan dat 116 vrouens tussen April en Junie vanjaar in ons provinsie vermoor is.
Ondersteun inisiatiewe soos #ThursdaysinBlack en projekte in jou gemeenskap wat bewusmaking en voorkoming bevorder.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Erediens - 12 Desember 2021