OUTENIQUALAND GAAN KONSERT HOU! (2 SEPTEMBER 2022)

Dit gaan 'n heerlike LENTE-konsert wees met sop en sjerrie!
Baie dankie vir almal wat kom aanmeld het vir die konsert.
Daar word nou flink geoefen aan die konsert. Dit beloof om baie vermaaklik en interessant te wees.
En soos almal weet is Outeniqualand se dames alom bekend vir hulle lekker sop en vetkoek/broodjies.
Hou gerus hierdie spasie dop vir verdere reëlings.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Erediens - 12 Desember 2021