2022-09-11 - 2022-09-17 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Ons 40 dae reis: Vader ons dra Sondag se sang- en getuienis-aand aan U op. Mag U deur elke lied en getuienis verheerlik word.
  2. TV program Elders: Ons bid dat die Pelgrimsreis wat ons gemeente en mooi omgewing insluit, vir elke pelgrim tot seën sal wees.
  3. Ons dokters en verpleegpersoneel aan Hospitale verbonde. Voorsien U hulle van krag om hulle taak met liefde te verrig.


DANKIE:

  • Vir elkeen wat deel is van hierdie 40-dae reis.
  • Vir groepleiers en hulle geestelike voorbereiding.
  • Dat ons saam met 'n TV program kan deel in 'n mooi omgewing en dat U ons oë open vir U skepping.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023