Erediens - 18 September 2022

Ons nooi jou uit na Sondag se erediens om 09:30 in die kerk.
Ons gaan die 6de week van ons 40 dae reis binne met die tema: Aanhouer wen!
Ons teks kom uit Matthéüs 24.
Na die erediens drink ons almal lekker saam koffie.

DEUROFFER: STUDENTEBEARBEIDING (Sinodaal)



Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Erediens - 12 Desember 2021