HOOGEKRAAL LAERSKOOL HOU HOENDERBRAAI

Hoogekraal Laerskool hou 'n hoenderbraai vir fondsinsameling op 16 September. Ons heg 'n lys van benodigdhede aan ingeval iemand voel hulle kan help:
Rooi en groen skulpie noodles, Aartappels 10kg, Koekmeel 5kg, Asyn 5L, Mayonaise 5L, Suiker 3 x 2.5kg, Kerrie poeier x2 boksies, Tamatiesous 5L, Green peppers x5, Uie x3 sakkies, Eiers x6 dosyn, Coke 5 x 2L, Fanta 5 x 2L, Kakao poeier, Versiersuiker, Margarien, Groot blik Ricoffy, Groot boks Rooibos tee, 6L Long life melk, Hoender “guns”.
Indien jy voel jy wil hulle help met enige van die bestanddele, kan dit tot Sondag 9 September 2022 by die kerkkantoor afgelaai word.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023