2022-10-23 - 2022-10-29 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Missie Japan (Deuroffer): Ons bid vir die finansiële voorsiening van die sendingwerk in Japan maar ook dat U die sendelinge wat die Evangelie daar versprei sal toerus vir hulle werk.
  2. Nuwe Kerkraadslede: Mag U hulle toerus en geestelik versterk vir hulle taak.
  3. Ope dag met Jan de Wet: Mag ons op hierdie besondere dag teenwoordigheid ervaar wanneer ons met die gemeenskap en gemeentelede sosiaal verkeer.
  4. Dankbaarheidsoffer maand: Vader ons het soveel om voor dankbaar te wees, daarom dank ons U vir die geleentheid om ook deur ons offers ons dankbaarheid te wys.


DANKIE:

  • Die reën in ons streek: U het ons gebede verhoor en ons met reën uit U hand geseën.
  • Gebed: U geskenk aan ons as gelowiges, waardeur ons na u kan kom met ons nood, kommer, dank en lofprysing.
  • Ons gemeente waar ons deel van U “oorlogskip” kan wees en waar daar vir elkeen 'n plek is om U te dien.


Ons is opgewonde saam met...
Jan en Careen Pienaar met die geboorte van
hulle eerste kleinkind, Liam.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023