DEGNOS TERUGVOER MET ANDRIES GOUWS

Ons nooi jou uit na 'n terugvoer geleentheid van ons uitreik in Augustus na DEGNOS. Dit vind plaas op Dinsdag 25 Oktober om 18:00 by die Kobus Hattinghsaal. Ons is bevoorreg om sendeling Andries Gouws ook hier te hê.
Moenie hierdie geleentheid misloop nie.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023