DIEPKLOOF KLEUTERSKOOL OP FACEBOOK

Daar is onlangs 'n Facebook blad vir Diepkloof Kleuterskool begin. Hulle vra dat jy asseblief hulle blad “Like en Share” sodat hulle hulle netwerk kan opbou.
Hier is die skakel:
https://www.facebook.com/profile.php?id=100084818704859
Is daar iemand wat 'n werkende TV het wat hulle nie meer gebruik nie? Die kleuterskool se TV het die gees gegee. Indien jy kan help, kontak Bernice.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023