KERKRAADSLEDE VERKIES

Ons vra voorbidding vir die volgende kerkraadslede wat op Dinsdag 20 September tydens ons kerkraadsvergadering herkies/verkies is:
Diens van Barmhartigheid (Diaken) Nikkie Visagie
4-di-lewe! (Ouderling) Francois Raath

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023