2022-11-06 - 2022-11-12 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Friemersheim VGK (Deuroffers): Vader neem U hierdie gemeente in U sorg en help hulle om finansieël en geestelik tot U diens te wees.
  2. Die Nagmaal: Dankie Vader vir die sakrament waarmee ons U genade aan ons kan ervaar.
  3. Mense in gebiede wat deur natuurrampe getref is en groot skade aan eiendom en lewens ervaar het.
  4. Hulle in ons gemeenskap wat nog nie ‘n verbintenis met 'n gemeente gemaak het nie. Werk U in hulle harte om 'n behoefte aan die gemeenskap met mede gelowiges te ervaar.


DANKIE:

  • 'n Geleentheid waar ons deur sang en musiek saam met medegelowiges kon kuier en ons geloof in U kon bely.
  • Mense wat U met talente geseën het om deur sang ook kinders aan U te bind.
  • Versoening tussen gemeentes en gemeenskappe wat gebind word aan ons geloof in Jesus Christus.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023