Kaapland Onderwys Trust

Ontvangs en Besprekings
Dwarswegstrandoord
Posvereistes

Hantering van alle besprekings en bemarking
Neem van notules tydens vergaderings
Rekenaargeletterd
Bestuur webtuiste
Goeie menseverhoudings en kommunikasievaardighede
Vlot Afrikaans en Engels
Beheer oor damespersoneel
Ontvang en kontroleer inbetalings
Algemene administratiewe vaardighede
Bestuurderslisensie kode 8
Reël van funksies
Naweekdiens - elke 3de naweek

Sluitingsdatum: 31 Desember 2022
Diensaanvaarding: 01 Maart 2023

Epos u CV na : bestuurder@dwarswegstrandoord.co.za of handig dit by die ontvangskantoor van Dwarswegstrandoord in.
Navrae: skakel 044 879 1010 / 073 465 7500
Indien u geen terugvoering na 20 Januarie 2023 ontvang het nie was u aansoek onsuksesvol.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023