Kerssangdiens - 27 November 2022 om 19:00

 

GEEN OGGENDDIENS.
Kom hou lekker piekniek onder die bome op die kerkterrein saam met ons om 18:00 voor die Kerssangdiens.
Die Kerssangdiens is om 19:00.
Baie dankie vir elkeen wat hulle tyd en talente en energie gegee het vir ons Kerssangdiens.


VOLGENDE SONDAG

Die erediens is om 09:30 in die kerk. Dit is die 2de Adventsondag.
Die kerkkantoor sal volgende Sondag gesluit wees.


DEUROFFER: STANDDIENSSPAN

Ons is bevoorreg om 'n stranddiensspan van Moreletaparkgemeente te ontvang wat in die Suid-Kaap kom bedien. Hier volg die program en dit sal ook agter op die Vakansieprogram gedruk wees. Ons wil die gemeente aanmoedig om hulle te ondersteun in die uitreike en aktiwiteite wat hulle gaan doen. Neem jou kinders na al die wonderlike aktiwiteite wat hulle aanbied. Ané Raath is die spanleier.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023