SOMERBASAAR - 17 Desember 2022

 


WIT OLIFANTE
Daar is besluit dat daar weer `n Olifant saamtrek by die basaar gaan wees.
Daardie wees-olifantjies wat die afgelope 3 jaar stof vergaar het in die motorhuis of stoorkamer wil graag nuwe eienaars by die basaar kry.
Kontak asseblief vir Pieter Stoltz.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023