VONKIES 2023

Ons benodig mense om te help by die Vonkies in 2023. Omdat die Vonkies so toegeneem het gaan die klasse volgende jaar verdeel word in:

  • Voorskool tot Graad 3
  • Graad 4 tot Graad 6
  • Graad 7 tot Graad 10

Indien jy wil help by een van hierdie groepe, kontak asb. vir Annemi.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023