Erediens - 11 Desember 2022

 

Hierdie Sondag se eredienste is om 08:00 in die Kobus Hattinghsaal en om 09:30 in die kerk.
Kom drink lekker koffie en kuier saam met ons in die kerksaal na afloop van die erediens.


VOLGENDE SONDAG

Volgende Sondag is daar 'n erediens om 09:30 in die kerk en om 18:30 vir 19:00 is daar Carols by Candlelight in die Kobus Hattinghsaal.


GELOFTEDAG

09:30 in die Kerkgebou.
Ons nooi jou vriendelik uit na die versoeningsdiens op 16 Desember.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023