Seënwense van Personeel

Die personeel van Outeniqualandgemeente wil graag aan elke lidmaat dankie sê vir die ondersteuning en omgee wat ons die afgelope jaar ontvang het.
Dis 'n fees om deel van die Outeniqualand familie te wees en saam te bou en te werk aan God se Koninkryk in ons omgewing.
Ons wens elkeen 'n geseënde Christusfees toe!
Jan, Merinda, Lorraine, Godfrey en Cecely

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023