Erediens - 19 Februarie 2023

Hierdie Sondag se erediens is om 09:30 in die kerk.
Ons wil vir ds. Almo Zietsman baie dankie sê dat hy instaan vir ds. Jan terwyl hy herstel van die operasie.
Kom drink lekker koffie saam met ons in die kerksaal na afloop van die erediens.
Daar is ook 'n erediens om 09:00 by Ebb & Flow as deel van die gemeentenaweek.
Bring asseblief jou stoel, hoed en sonbrandmiddel saam. Ons sit buite.



VOLGENDE SONDAG

Volgende Sondag is daar 'n erediens om 9:30 in die kerkgebou.


DEUROFFER: GEMEENTE ONDERSTEUNING

Die Gemeentehulpfods is 'n sinodale fonds en verleen ondersteuning aan gemeentes wat finansiële probleme ondervind. Die fonds is bedoel om die geestelike bediening in stand te hou en nie vir kapitale werke of instandhouding van fisiese fasiliteite nie.


Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023