HUIS JJ WATSON HOU KUIERFEES
Huis JJ Watson hou op Saterdag 25 Februarie 'n Kuierfees om fondse in te samel.
Wat jy daar sal kry: basaarpoeding, gebak, kerrie & rys, pannekoek, groente, wit olifante, boereworsrolle, tee/kuiertuin.

Opmerkings
Plaas 'n opmerking