LANGTAFELDINEE BY KOBUS HATTINGHSAAL

Op Vrydag 17 Maart 17:30 vir 18:00 word Outeniqualand se eerste Langtafeldinee aangebied onder leiding van Janita Russouw.
Dit beloof om 'n asemrowende geleentheid te wees.
Kaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor.

Daar is nog 'n paar kaartjies oor! Moet dit nie mis nie!


 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023