LEESPROJEK VIR ONS LAERSKOLE

Diens van Barmhartigheid wil graag 'n leesproejek by die drie laerskole in ons area van stapel stuur. Daarvoor het ons heelwat boeke op laerskoolvlak en laer nodig. As daar boeke in jou huis is wat jou kind of kleinkinders al ontgroei het, skenk dit asseblief vir die projek. Die boeke kan in die voorportaal in die mandjie geplaas word of jy kan my kontak. As 'n kind leer lees, kan hy soveel ander vaardighede baasraak.
Baie dankie by voorbaat.
Marianna Uys

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023