PENDELDIENS
Een van ons lidmate het begin met 'n Lughawe- en Dorp-pendeldiens.
Hy kan help so wyd as Oubaai / Heroldsbaai / Glentana / Grootbrakrivier / Wildernis / Victoriabaai.
Hy sê sy diens is betroubaar, bekostigbaar, betyds en veilig.
Kontak gerus vir George Botha.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking