NGK GROOT BRAKRIVIER HOU DANKFEES

Saterdag 22 April om 09:00
Groot Brakrivier gemeente nooi almal uit na hulle dankfees by die kerksaal in Groot Brakrivier.
Van vroeg af sal daar pannekoek, poeding en ander gebak te koop wees.
Om 10:00 sal die vleistafel open.
Daar is baie te eet: heerlike kerrie en rys, jaffles, roosterkoeke, sosaties ens.
Moet nie die groentetafel en die wit olifanttafel misloop nie.
Die kindertafel is vanaf 09:00 oop.
Navrae: Groot Brakrivier kerkkantoor.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023