14-05-2023 - 20-05-2023 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Ons Land: Vader daar is soveel wat ons bekommer en benoud maak, nogtans vertrou ons op U en weet dat U steeds in beheer is.
  2. Moedersdag: Ons bid vir gelowige moeders wa hulle kinders met liefde en sorg grootmaak en ook hulle doopbelofte nakom.
  3. Oorstromings in die DRK: Die mense het as gevolg van oorstromings baie sakde gely aan eiendom en lewens. Wees U asseblief daar vir hulle in die hartseer en nood.


DANKIE:

  1. Vir ons moeders wat ons deur voorbeeld, liefde en hulle gebede op die regte pad gehou het.
  2. Vir die vroue in ons gemeente wathulle talente aan die Kerk beskikbaar stel en altyd bereid is om te dien.
  3. Vir 'n God wat steeds in beheer is en op wie ons kan vertrou.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023