GHOLFDAG

Outeniqualand gaan op 18 Julie by Kingswood gholfbaan ons gholfdag hou.
Ons het 'n vol veld met 56 spelers.
Daar is ongelukkig nie meer plek nie.
Ons wil graag aan elke speler 'n prys gee.
Daarom nooi ons lidmate uit om 'n prys of twee te borg.
Skakel asseblief met Wim de Wet indien jy navrae het of hulp wil aanbied.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023