WINTERBASAAR - 2023

Ons winterbasaar gaan soos in die afgelope 3 jaar slegs 'n kontant en vee basaar wees. Die basaarlyste sal in die volgende week of twee uitgestuur word. Ons het goeie insette ontvang vanaf lidmate rondom voorstelle vir die sosiale kuier wat verlore geraak het met die kontantbasaar. Ons gaan op Saterdag 2 September 2023 'n heerlike BEESLOOP-KUIER aanbied op ons kerkgronde.
Meer inligting sal later volg.

Opmerkings