Erediens - 04 Junie 2023


Ons nooi jou uit na Sondag se erediens om 09:30 in die kerk.
Kom drink lekker koffie saam met ons na afloop van die erediens in die kerksaal.


VOLGENDE SONDAG

Volgende Sondag se 2 eredienste is om 08:00 in die Kobus Hattinghsaal en 09:30 in die kerk.
Let wel dat daar weens die baie reën daar nie 'n inrydiens sal wees om 09:30 nie.


DEUROFFER: SINODALE ARBEIDSBEDIENING

Sien Arbeidsbediening se nuusbrief wat saam met hierdie Familienuus uitgestuur is.
Daar is ook ander platforms waar meer inligting oor Arbeidsbediening (IMSA) verkry kan word:


Mariëtte Odendaal
Media-konsultant
In opdrag van
ARBEIDSBEDIENING

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023