2022-02-27 - 2022-03-05 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Die krisis in die Oekraïne, wat dreig om wêreld-vrede te versteur. Ons oplossing lê by 'n Vader wat alles in Sy hande het en ook ons gebede kan verhoor.
  2. Lydenstyd: 'n tyd waar gelowiges die lyding van Christus herdenk.
  3. Die Herberg kinderhuis (Deuroffer): Ons bid vir hierdie kinders se geestelike en finansiële versorging.
  4. Die beëindiging van rassisme in ons land. Vader, die euwel is besig om die brose verhoudings in ons samelewing te vernietig. Bid vir leiers om nie verder kwaad te stook nie.



DANKIE VIR:

  • Gelowiges wat ons lei om in U voetspore te volg.
  • Die Kerk en U Woord wat vir ons die weg wys om U getuies te wees.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023