Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023


Hierdie Sondag se eredienste vind plaas om 08:00 in die Kobus Hattinghsaal en om 09:30 in die kerk, gelei deur ds. Jan-Hendrik Fourie.


KERSDAG

Kersdiens om 06:30 in die Kobus Hattinghsaal, gelei deur ds. Jan-Hendrik Fourie.
Kersdiens om 07:45 in die Kobus Hattinghsaal, gelei deur ds. Jan-Hendrik Fourie.
Kersdiens om 09:00 in die Kobus Hattinghsaal, gelei deur ds. Gerrie van Deventer.
Kersdiens om 09:30 in die kerk, gelei deur ds. Jan-Hendrik Fourie.
Kersdiens om 10:15 in die Kobus Hattinghsaal, gelei deur ds. Gerrie van Deventer.


VOLGENDE SONDAG

Erediens om 09:30 in die kerk, gelei deur Tony Noble.
Oujaarsdiens om 19:00 in die Kobus Hattinghsaal, gelei deur ds. Basie Fourie.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023