Erediens - 13 Februarie 2022
Ons nooi jou uit na ons erediens Sondag om 08:00 in die Kobus Hattinghsaal asook ons inry-erediens om 09:30 by die dam agter die kerk.
Daar sal ook heerlike koffie in die buitelug onder die skadunet voor die dam bedien word na die erediens.
DOOP: Regardt en Nicole du Toit doop Sondag hulle seuntjie Marco Pierre du Toit.
DEUROFFER: BADISA George
BADISA George doen baie belangrike werk onder geweldig moeilike omstandighede.
So is daar hierdie jaar: Gesinsherenigings – 35 leêrs / Vroeë Intervensie – 12 leêrs
Kinderhofondersoeke – (walk in’s) – 23 leêrs / Gesinsherenigings – 13
Kinders in pleegsorg geplaas – 4
Tendense van dienslewering:
Kinderverwaarlosing / Verlate kinders / Ontoereikende ouerskap / Werkloosheid / Substansafhanklikheid in volwassenes.

Opmerkings
Plaas 'n opmerking