IS JOU PASSIE BLOMME?

Môre aan al die blomvriendinne by Outeniqualand gemeente.
In April gaan die eredienste in die kerk weer hervat. Gaan ons vroue weer ons kerk met hemelse blomme verfraai elke Sondag in die kerk en elke 2de Sondag in die Kobus Hattinghsaal? Jy hoef nie blomme te kan doen nie. Jy mag net 'n bossie blomme in 'n pot sit.
Jy kan self kies waar en wanneer jy wil help. Ek sal so bly wees vir elkeen se hulp.
Kontak my gerus.
Baie dankie, Janita Russouw.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023