2022-04-10 - 2022-04-16 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Die Jan Kriel Instituut. Hierdie organisasie sorg al jare vir haweloses en weeskinders. Vader sorg U asseblief vir die geestelike en finansiële versorging van hierdie kinders.
  2. Die oorlog in die Oekraïne duur steeds voort. Verhoor U asseblief die gebede van gelowiges dwars oor die wêreld, vir die beëindiging van die oorlog.
  3. Die ekonomie van die land: As gevolg van stygende rentekoerse, die hoë brandstof prys en die hoë inflasiekoers kry huishoudings en gemeente swaar. Ons bid vir uitkoms en U versorging.



DANKIE VIR:

  • Covid-19 regulasies wat opgehef kon word. U het ons in hierdie tyd bygestaan en beskerm. Aan U die eer.
  • Lydenstyd: Ons loof en prys U vir die groot Offer wat U vir ons gebring het.
  • Die vreugde wat kinders en kleinkinders in ons lewens bring.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023