2022-06-05 - 2022-06-11 - ONS BID SAAM VIR...

  1. Die Ekologie: Die aarde ly swaar omdat ons, ons skaars hulpbronne misbruik. Open asseblief ons oë om U skepping te waardeer.
  2. Pinkster: Hierdie besondere tyd op ons kerk kalender, help ons om nader aan U te kom en weer bewus te word van die werk van die Heilige Gees.
  3. Die gebruik van die Sakrament van die Heilige Nagmaal. Maak ons bewus van U groot genade en liefde. Help ons om dit tot U eer te gebruik.
  4. Die Ekonomie kry swaar as gevolg van brandstof verhogings en werkloosheid. Ons bid dat U in U groot krag en wysheid ook hier sal ingryp.


DANKIE VIR:

  • Pinkster en die seën wat ons die afgelope week kon ervaar.
  • Al die mooi om ons.
  • 'n Dak oor ons, en dat ons elke aand warm kan gaan slaap.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023