Merinda met verlof
Merinda is hierdie week met verlof van Maandag 18 tot Saterdag 23 Julie.
Die kerkkantoor sal gewone tye oop wees en Lorraine sal instaan vir Merinda.
Kantoor tye is Dinsdag tot Vrydag 08:30 – 13:30 asook Woensdae 15:00 – 16:30.
Baie dankie Lorraine.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking