KOFFIE BEDIENING

Ons soek mense (man of vrou) om te help met die Koffie bediening na die erediens.
Dit behels dat jy 'n halfuur voor kerk in die konsistorie aanmeld, help by die koffie-tafel na afloop van die erediens en opruim na die tyd.
Dit sal min of meer 1 beurt per 3 maande wees.
As die Here dit op jou hart lê, kontak vir Merinda by die kerkkantoor.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023